Kom Braai, Dans en Kuier saam met ons by Teeni Meer
13 Februarie 2016 18:00 tot Laat
Bring Kampstoele en Eetgerei
R70 p/persoon vir 'n Braai pakkie en Bykos
(Bespreek asseblief om seker te maak jy kry jou braai pakkie)
Die kroeg (Restaurant sal gesluit wees) sal oop wees om jou te help met die dors les.
Ons aanvaar Debiet en Kredietkaarte.
Vir meer inligting, besprekings of as julle 'n dag of naweek daarvan wil maak kontak Alida 082 629 4320 of teendiemeer@gmail.com
Nota vir die dames: Die grond en gras is sag so bêre maar daardie sexy hakke vir 'n ander keer en kom geniet die aand sonder seer voete.
Aanwysings: 3.5 km van Chrissiesmeer op die N17 na Ermelo
Draai Links op die Genesaret Grondpad, Ry 3.5 km tot by die Teeni Meer Bord en afdraai op jou regterkant. Volg die Bordjies tot my die Restaurant / Kroeg.
Meerfees
Die begin van die eerste jaarlikse Meerfees.
24 September 2015
Visvang, 4x4, 2 Wiel en 4 Wiel Motorfietse, Bergfiets en Padfiets Wedrenne, Lekker Musiek en Kuier Saam Vriende en Familie.
Teen Die Meer
Self Sorg Chalets en kammpplek langs Chrissiesmeer